1 reviews | Active since Member
My kar het die 29 Desember gebreek en ek het dadelik vir CCV gebel om my te help en Monique het my op roep geantwoord. Sy het my so mooi gehelp en die hele tyd vir my rustig gehou en vir my Verseker sy Sal my Kar reg kry en my so laat gerus gestel.
As dit nie vir Monique was nie was ek n senuwee weak. Baie dankie Monique