1 reviews | Active since Member
Waar om te begin? DANKIE!!! Dit klink net nie voldoende nie. Jy en jou span is net ABSOLUUT FANTASTIES. Baie baie dankie dat ons vroeer kon inkom en aantrek vir my kind se troue. Baie dankie vir die hulp met my ma en haar rolstoel. Baie dankie vir hek oopmaak. Baie dankie vir die skoon kamers, toiletries, melk en voldoende koffie , heerlike ontbyt, geduld met fotos, hulp met rolstoel op en af dra. Constantia guesthouse is absoluut fantasties, en ek sal BESLIS weer en weer by julle kom bly en mense aanbeveel na julle. Dankie x 10000.