1 reviews | Active since Member
Ons was Saterdag aan by julle. Dit was vreeslik lekker. Dit atmosfeer is wonderlik, die kos is rerig uitstekend. Dit klink dalk duur, maar vir als wat mens kry is dit eintlik goedkoop. Die enigste probleem was die kos kom te vinnig op mekaar. Die website se mens eet vir 3 uure. Saterdag het die kos omtrent 18h20 begin en die laaste goed was 20h00 uitgesit. Ons het skaars 'n laaste happie ge eet en begin gesels toe is dit al die volgende gereg. Probeer eerder hou by die tye wat julle adverteer, behalwe dit was alles fantasties.