1 reviews | Active since Member
Baie baie dankie vir die heerlike kos.
Ons het gister ons seuntjie se 1ste verjaarsdag gehad en ons het gebruik gemaak van Delugo. Die mense het hulle vingers af geeet aan die kos.
Dankie dat die instruksies en alles so mooi en duidlik is. Dit het dit vir die mamma baie makliker gemaak om te wees wat presies om te doen.
Baie baie dankie dat julle bygedra het tot die heerlike daggie.