1 reviews | Active since Member
Vandag is ek baie teleurgestel in Doornpoort Diere Hospitaal. Ek bring altyd my babas soentoe as iets gebeur en hulle help altyd my so mooi maar vandag is ek geskok. My baba is vandag gebyt en ek het nie geld gehad om haar in vat veearts toe nie en my verloofde het gevra of ons met die Dr kan praat vir raad en daar was vir ons gese die Dr kan ons nie help sonder dat hy my baba sien nie maar ons het gese ons het nie geld nie en toe was ons geweier om met die Dr te praat. Daar was ook gese dat ons nie medesyne oor die toonbank kan koop nie want die Dr moet eers my hond sien. Op die ou einde het ons na n apteek toe gegaan om vir raad en hulp te vra.