Dr Buhle Nxumalo-Toba
Ranking
#7
in Wellness & Beauty
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Moenie deel met die dokter nie!! Sy is skelm en steel mense se geld! Sy het ook op die dag van my kind se geboorte bloed getrek waarvoor sy GEEN toestemming gehad het nie. Ons behoort aan 'n mediese fonds en die besoek aan my kind op die dag van sy geboorte moes ek kontant betaal het en terug eis by die medies!!! Sy het my private rates gecharge en sommer vir 3 dae wat sy my kind gesien het in die hospitaal maar hy was net eenkeer gesien!!! Na hoe lank se gesukkel en smeek skree die pideater op my omdat ons nie verstaan nie en gooi die foon neer!!!!!
1 reviews | Active since Jan 2020