1 reviews | Active since Member
Die rxme span is een van die spanne. Van admin tot dokter almal van hulle. Eks nou n maand op die inspuitings en voor ek eers begin het was ek gestuur vir bloedtoetse en toe word ek die regte inspuitings gestuur. Dis definitely ni net weightloss ni maar n hele verandering van ju mental health na jou gesondheid en jou self love.. Ek sal vir enige iemand aan beveel om deur dr smook and hugo te werk. Maak nie saak watse tyd of dag ni hulle is altyd beskikbaar om jou te help.