1 reviews | Active since Member
Goeie dag , ons is Bejaardes en Pensioenarisse , my motorkar was amper deur 'n getatoeëerde seun in 'n wit dubbel Kajuit bakkie op steroids gestamp agv die nalatigheid van een van jul werkers, 'n jong blonde kop seun wat ipv die bakkie driver aanwysings gee , met hom klets op Sondag oggend om so tussen 11h00 en 12h00 in die Sunwardpark Lifestyle Sentrum naby die kar wassery. Die werker van julle het nie eens die ordentlikheid en maniere gehad om verskoning te vra nie nadat my toeter die bakkie driver tot stilstand gebring het nie. Ek is baie ontsteld deur die bakkie driver se aggressiewe houding. Leer asseblief jul werkers maniere en etiket asseblief.
Die uwe LA Botha