1 reviews | Active since Member
Eiendoms agent, hou mens vir gek, kopers teken al van 18 Novemberaf OTP, elke week vra kopers glo nuwe draft, prys is al met meer as R45 000 af, en nog steeds word ek vir gek gehou. Chris Bredenkamp is die agent, wat elke week ander storie het, dink hy is ek klip dom? Elke week is daar glo nuwe DRAFT, MET GOEDKOPER PRYS!! Beveel hulle glad nie aan nie!!!