1 reviews | Active since Member
Ek het nou al honderde rande se oproepe gemaak en was al self by my plaaslike tak ook gewees. Die afgelope twee maande word daar geld van my rekning afgetrek vir n kredietkaart wat ek alreeds te volle betaal het. 26/06/2017 R3173-90 27/09/2017 R4603-65 TOTAAL R7777-55 Die bank verwys my na die prokureurs toe en die prokureurs verwys my na die bank toe. Ek is nou al raadop weet nie met wie ek nou verder moet praat nie. Volgends Die prokureurs firma het hulle nie toegang tot my rekening nie en dit is FNB wat self die geld aftrek. Graag verwag ek n verduideliking van FNB af asook alle bewyse van betalings wat ek reeds gedoen het.
Deon Steenkamp ********** ********** 860