Active since Jan 2013
ABSA FRASERBURG NOORDKAAP Ek woon in n klein Karoo dorpie met die naam Fraserburg. Ek het vandag n probleem gehaat met n verkeerde betaling. Ek ry spesiaal vanaf die plaas dorp toe sodat ek by die tak kan uitkom en hulle my kan help om die probleem op te los. GEEN VAN DIE PERSONEEL BY ABSA FRASERBURG WAS BEVOEG OM MY TE KON HELP NIE. Die probleem is nogsteeds nie opgelos nie. Dit is ,maar net die begin soms is daar dae en weke dat die ATM nie werk nie of die bank het geen kleigeld nie. NEE ABSA DIT IS UITERS SWAK. EK GLO EN VERTROU DAT IEMAND MY GAAN S***EL SODAT DIE PROBLEEM SPOEDIG OPGEKLAAR SAL WORD.
Goeie dag, Graag wil ek dit onder almal wat hier lees se aandag bring dat Car Care Clinic Stellenbosch baie swak diens lewer. Ek het my voertuig ingeneem vir n kwotasie. Die voertuig het moeilik gestart en daar was n vreemde geluid aan die voorkant van die voertuig. Car Care Clinic het my voorsien van n kwotasie vir die werk. Ek het toestemming gegee dat hulle nodige werk aan die voor suspension kan doen ( waar die geluid vandaan kom volgens hulle werktuigkundige) en ook die herstel van glow plugs. Ons gebruik die voeruig hoofsaaklik in die Karoo op n plaas. Ek moes die afgelope maand die voertuig al drie keer terug neem vir dieselfde probleem al die pad uit die Karoo uit. Ek het al in totaal 1500km gery as gevolg van werk wat nie reg gedoen is nie. Ek moet alle kostes dra as gevolg van swak werk wat gedoen is. Ek het R11500-00 betaal vir herstel werk aan die voertuig en nou moet ek n verdere R12500-00 betaal vir werk wat ek nie toestemming voor gegee het nie. SWAK DIENS CAR CARE CLINIC!!! EK SAL JULLE BY GEEN MENS AANBEVEEL NIE!!! Groete Deon Steenkamp 0825652860
Baie swak diens!!!! Andzani Rikhotso ek hoop jou baas lees die bootskap! Niemand kom terug na my toe nie, niemand is bereid om my te help nie. Ek wag al meer as n maand vir antwoorde. Skakel ek Herotel hou jy meet as n halfuur aan en dan nog geen antwoord nie.
DIE AFDAK PUB STRAND Die personeel is onbevoeg om klante in V-slot afdeling te hanteer. Die betrokke persoon is onder die invloed. Glad nie n goeie ondervinding gewees nie!
Ons het aansoek gedoen vir n persoonlike lening by ABSA tot op huidige staduim het ons geen antwoord gekry nie! Ons het ABSA geskakel en na meer as n uur se aahou tot my oproep beantwoord word kon die persoon my nogateeds nie help. Wat n mors van tyd en geld!!
Ons betaal elke maand n klomp geld en kan internet/wifi amper nooit gebruik nie. Maak asb n plan. Uiterse swak diens ben opvangs.
Goeie dag Ek weet nie of Worcester FNB tak kort aan personeel is nie maar om 50min te wag om net n nuwe kaart te kry is vir my as klant onaanvaarbaar. Dit is nou nie die eerste keer wat ek tussen 12H en 13H gou moes bank toe gaan asgevolgvan my werk. Daar is 9/10 punte om klante te help maar selgs twee van die stasies is oop. Ons was meer as 30 mense wat moes sit en wag. Ek verstaan elkeen persoon moet sy beert afwag om gehelp te word maar hoekom kan die bank nie meer stasies oopmaak sodat klante viniger gehelp kan word nie.
VAN BAKBOORD NA STIERBOORD Ek het nou al honderde rande se oproepe gemaak en was al self by my plaaslike tak ook gewees. Die afgelope twee maande word daar geld van my rekning afgetrek vir n kredietkaart wat ek alreeds te volle betaal het. 26/06/2017 R3173-90 27/09/2017 R4603-65 TOTAAL R7777-55 Die bank verwys my na die prokureurs toe en die prokureurs verwys my na die bank toe. Ek is nou al raadop weet nie met wie ek nou verder moet praat nie. Volgends Die prokureurs firma het hulle nie toegang tot my rekening nie en dit is FNB wat self die geld aftrek. Graag verwag ek n verduideliking van FNB af asook alle bewyse van betalings wat ek reeds gedoen het. Deon Steenkamp ********** ********** 860
Ek het nou al honderde rande se oproepe gemaak en was al self by my plaaslike tak ook gewees. Die afgelope twee maande word daar geld van my rekning afgetrek vir n kredietkaart wat ek alreeds te volle betaal het. 26/06/2017 R3173-90 27/09/2017 R4603-65 TOTAAL R7777-55 Die bank verwys my na die prokureurs toe en die prokureurs verwys my na die bank toe. Ek is nou al raadop weet nie met wie ek nou verder moet praat nie. Volgends Die prokureurs firma het hulle nie toegang tot my rekening nie en dit is FNB wat self die geld aftrek. Graag verwag ek n verduideliking van FNB af asook alle bewyse van betalings wat ek reeds gedoen het. Deon Steenkamp ********** ********** 860
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.