1 reviews | Active since Member
Ek wil net graag 'n groot kompliment gee aan FORMA AUTO SPARES - Pretoria Wes. Die eienaar en persoon is regtig mense met wie jy graag wil besigheid doen, hulle het nie net die beste pryse vir parte in Gauteng nie maar hulle vriendelike diens en hulpvaardigheid sal maak dat enige mense altyd terug sal gaan soontoe.<br> Die kompliment kom van die crazy vrou met die Ford Focus in Sinoville wat julle tot die mure wou uitdryf maar nogsteeds het julle alles gedoen om my te help en nog meer ... DUISEND DANKIES<br>