1 reviews | Active since Member

Baie dankie aan almal by Fox. Julle diens is altyd puik, ons kan elke keer sonder stress weg gaan want ons weet ons huis is in die beste hande.

Ek wil net vir almal dankie se, die dames op kantoor wat altyd so vriendelik is. Die mans wat vinnig daar is as ons alarm af gaan om te kyk of alles in orde is. Baie baie dankie vir julle puik diens.

Die Allens, Brackenhurst

Daffodil straat