1 reviews | Active since Member
GEARBOX SELECT in Koedoespoort..... JULLE IS N MORS VAN TYD!!!<br> Die SLEGSTE diens ooit! My kar staan al 8 maande daar en 8maande se beloftes en hulle het nog NIKS aan my kar gedoen nie! En wil ook nie my geld terug gee nie!!! Sal NOOIT enige iemand aanbeveel om hulle kar na die mense te vat nie. Ek was al hof toe hulle gee nie om nie! En ons moet heeltyd agter hulle aanbel, nadat daar gese word hulle sal ons terug bel. Maar steeds bel NIEMAND. En 2gearbox's later uit my sak en die kar staan steeds daar nog NIKS aan die kar gedoen nie. Hulle uhm en ahh as mens nuus soek! Genoeg is nou genoeg!