1 reviews | Active since Member
Poor poor poor baie vinnig as jy jou produk ingee maar dan maak hulle toe van Des sonder dat enig iemand weet j tot 16 Januarie laatweet niemand dan maak hulle oop en antwoord net nie die fone nie swak besigheid regtig mens hou jou kliente op hoogte ek self werk met kliente en hel man mens laatweet hoe ver jy vorder of wat gaan vir wat