1 reviews | Active since Member
Ek het in 2018 saam getoer, Duitsland en Oostenryk toer. Wat n belewenis, baie goed gereel en die toerleier was baie gaaf. Ons was n lekker groep en het die mooiste van mooi gesien.