1 reviews | Active since Member
HULLE VAT JOU GELD MAAR LEWER NIE JOU PRODUKTE AF NIE!! MOENIE hiervoor val nie!!! Kamstig 60% af op hul produkte!! Ek het 20 dae terug my bestelling geplaas, meer as R2 500 betaal en NOG STEEDS NIE MY PRODUKTE ONTVANG NIE!!! Wat is die antwoord wat sy kantoor, by naam genoem, TUMI, gee NA vele navrae? "Het jy al die kourier gekontak?"! Hoe moet EK weet wie die koerier is en WIE SE VERANTWOORDELIKHEID is dit om my produkte veilig by my te kry? Myne?? EK HET BETAAL VIR MY PRODUK EN DIT IS HANNON SE VERANTWOORDELIKHEID OM MY PRODUKTE TE STUUR AL DAN NIE??!! Hannon, julle is skelms! Julle vat geld en gee nie die produkte wat bestel is nie!!! Teleurgesteld is nie die woord nie. Hier gaan ek dit nie los nie!!!!! Lewe in weelde op gesteelde geld!!!!