1 reviews | Active since Member
Grootste skelm nog. Paar maande terug verkoop julle deur julle leweransiers 10 kg + 1kg hth vir se R260.Toe verander julle die verpakking na 8kg verkoop dit nog teen R260. Dink julle vir een oomblik ek is n fool. Dit is wat julle is om mense deur julle leweransiers te veneuk. Ek het die aan julle deur HALLO PETER geopper maar julle omdat julle skuldig is,nie daarop gereageer nie.