1 reviews | Active since Member
ONAANVAARBAAR SWAK SWAK Jul verdien nie n ster nie. Mens sukkel jou gat af om alles uit hul te kry. Hul belowe jou hand en mond dat jy nie met probleme gaan sit nie, my gat nou sukkel ons al 8 maande met hul en nou het hul klomp stories van ja die banke wil nie met hul praat via telefone of mails nie. Dis sommer strond. Hul hanteer alles vir jou en nou sit mens in ... straat oor hul nie alle goed deur gestuur nie. Jy stuur mail laat dit by jou orw uit loop maar geen terugvoering nie, nie eers n mail om te se ons het die mail gekry ons kyk om uit te sort nie.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.