1 reviews | Active since Member
Na gereelde internet onderbrekings het ek aan die begin van die maand n hou op my rekeninge gevra. Hulle stuur nog steeds vir my fakture alhoewel ek op n maand tor maand diens is. Onaamvaarbaar.