TrustIndex
0
Ranking
#53
in Retail
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Ek het onlangs die voorreg gehad om ons speserye by vyf takke van Joey's Vleisprodukte te plaas, en ek moet sê die diens wat ek ontvang het, was uit die boonste rakke. Ek wil graag my opregte dank en waardering uitspreek aan die volgende bestuurders: Bellville Tak: Rendo en Angelique – Julle vriendelikheid en bereidwilligheid om te help het my besoek regtig aangenaam gemaak. De Bron Tak: Natasha – Jou professionaliteit en hulpvaardigheid was besonders. Brackenfell Tak: Jaco – Ek waardeer jou positiewe gesindheid en bereidwilligheid om te ondersteun. Montavista Tak: Andre – Jou hulp en entoesiasme het die proses vlot laat verloop. Durbanville Tak: Suzie – Jou kliëntediens en gasvryheid het werklik uitgeblink. Baie dankie aan elkeen van julle wat moeite gedoen het om my welkom te laat voel. Dit is lekker om sulke goeie diens te ervaar – hou so aan!
1 reviews | Active since Jan 2020

New branch has opened up in Monte Vista, I can't get over how friendly the staff is! Makes the overall experience so much better!! And the famous Joey's sausage is easily the best, tastiest sausage I have ever tasted! Highly recommend this butchery, and so happy to have them so close to my house :-)

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.