1 reviews | Active since Member
GEEN DIENS Probeer parte bestel, geen antwoord nie, geen verskoops persoon nie, kom na baie lank probeer by Jacob uit, bestel parte en dan moet ek weer sukkel om deur te kom om te hoor of parte hier is, niemand sal laat weet dat parte hier is nie en dan moet ek in by kar klim en ry want hulle lewer nie af nie, wat 'n gemors en geen geen kliente diens nie, JOHN WILLIAMS LANGENHOVENPARK, JULLE SAL REGTIG IETS AAN JULLE DIENS EN BESIGHEID MOET DOEN WANT SO KAN NIEMAND SUKKEL NIE!!!!!!!