Active since Aug 2015
No service, no answering calls, no people who wants to work, always out and busy Pathetic
GEEN DIENS Probeer parte bestel, geen antwoord nie, geen verskoops persoon nie, kom na baie lank probeer by Jacob uit, bestel parte en dan moet ek weer sukkel om deur te kom om te hoor of parte hier is, niemand sal laat weet dat parte hier is nie en dan moet ek in by kar klim en ry want hulle lewer nie af nie, wat 'n gemors en geen geen kliente diens nie, JOHN WILLIAMS LANGENHOVENPARK, JULLE SAL REGTIG IETS AAN JULLE DIENS EN BESIGHEID MOET DOEN WANT SO KAN NIEMAND SUKKEL NIE!!!!!!!
Standardbank BluMobi afdeling is pateties Ons sukkel vanaf die 03 Januarie 2022 om te kan swipe maar niks werk nie, ons moet vir ons kliente se trek geld of betaal oor want ons swipe masjien werk nie Standardbank sal GEEN klient in kennis stel dat die swipe masjien nie meer werk nie, ons bel en dit word vir ons vertel 'n ander masjien word gestuur, na 'n week moet ons weer bel en nou is dit 'n ander verskoning, die masjien moet geupdate word maar geen kommunikasie sal deur gegee word vir Standardbank se kliente nie, ons moet maar ruik en op telefoon le heel dag wat hulle is te sleg om 'n kommunikasie te stuur REGTIG STANDARDBANK WAARHEEN GAAN JULLE GEEN DIENS WANT ONS KRY REGIT GEEN DIENS MEER UIT DIE BANK UIT NIE
PATETIES, vra vir payment holiday en na 3 maande oorhandig hulle jou aan prokureurs en jou hele credit score is op geneuk deur stupid mense wat nie hulle werk kan doen nie Ek weet sommer ook hulle sal nooit terugkom na my toe nie want hulle is te stupid Nooit nooit sal ek weer by standardbank 'n rekening oopmaak of iemand verwys nie want hulle is te treurig hulle moet net omval dan het hulle alles al gedoen
Ek wil graag my 1 kontrak van 4 wat ek vir jare het by MTN verander na 'n prepaid toe maar daar is geen diens nie, ek hou aan vir hulle kanselasie afdeling vir amper n uur en niemand antwoord nie, nou wil ek weet hoe kanseleer jy nou so kontrak SWAK DIENS
Makro, Bloemfontein se naverkope stink Bel die 21/07/2021 - 8:59 oor my AEG front loader wat se deur vas hak en kan nie oopmaak nie Ek kry n ref nr Bel weer 27/07/2021 - 11:40 en moet hoor niemand het nog aan die querie gewerk nie NOOIT SAL EK WEER ENIGE IETS KOOP BY MAKRO NIE, HULLE DIENS IS PATETIES VERBY
STANDARDBANK CARD DIVISION IS PATETIES VERBY EK DOEN AANSOEK VIR PAYMENT HOLIDAY DIS GOEDGEKEUR NA PAYMENT HOLIDAY MAAK EK 'N REELING VIR DIE BETAAL MAAR NEE, HULLE TREK AF SOOS HULLE WIL EN NOU IS MY PERSOONLIKE REKENING GEAFEKTEUR DEUR HULLE INCOMPETENT PERSONEEL, WAT 'N JOKE KOM ONS KYK HOE LANK GAAN HULLE VAT OM MY TE KONTAK??????
Ek het op die 25/02/2019 n eis (19/016984) ingesit met die storm wat ons gekry het vir my swembad Ek het 'n kwotasie deur gemail met foto op die 25/02/2019 na ********** waar ek tot van dag toe nog niks gehoor het van haar af nie So bel ek maar elke 2 de dag en dan word daar vir my gelieg 18/03/2019 Sthephelo kan my nie help nie 19/03/2019 Tritsho kan my nie help nie 25/03/2019 John kan my nie help nie 26/03/2019 Weer John kan my nie help nie 27/03/2019 Cabelo verwys my na Nevile, wat my help maar die geld word nie release nie 01/04/2019 Thuli belowe die geld is betaal en sal my terugbel maar niemand bel terug nie 02/04/2019 Phumzile belowe die geld sal voor 11 betaal wees en ek sal 'n boodskap kry, dis nou 12 uur en nog niks STANDARDBANK SE DIENS STINK EN NIEMAND WIL OWNERSHIP VAT NIE MOET EK STANDARDBANK LEK ELKE DAG MET 'N TELEFOON REKENING VAN R1500.00 NOU AL EN WAAR EK ELKE 2DE DAG WATER MOET INTAP IN MY SWEMBAD WANT STANDARDBANK IS TE SLEG OM DIE GELD UITTEBETAAL SODAT MY SWEMBAD KAN REGKOM SWAK SWAK SWAK SWAK SWAK SWAK SWAK
Ek het die 20ste november 2015 my kaart gebruik en die transaksie het nie deurgegaan nie maar het n boodskap op my foon gekry en ek moes weer my kaart swipe want die personeel was arogant gewees en dit word vir my gese hulle sal nie my geld steel nie. Ek het daarna 2 keer my bankstate gevat maar die manager wil nie state aanvaar nie want ek het die ander bedrae doodgekrap sodat hulle nie kan sien wat op my staat aangaan nie maar volgend Emaneul moet hulle die bedrae kan sien. Ek is so raadop met KFC want dit lyk my hulle wil my geld steel
Ek was laas week 2 keur met bewys dat die transaksie van die 20/11/2015 2 keur deer gegaan het van my rekening af, maar Emmanuel soek regte bankstate met 'n stempel op wat vir my onaanvaarbaar is want ek het al in die verlede bankstate so gegee en toe was daar fraud op my rekening.<br> <br> Ek is baie jammer maar die diens en die terugvoering wat ek van KFC kry is uiters swak swak en dit is nou meer as 'n maand wat dit so aangaan.<br> <br> Ek gaan die saak baie verder vat
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.