Ranking
#5
in Home Services
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Ek wil net die onder die eiernaar se aandag bring. Ek het op die 06/2021 gebel om vensters te gaan meet en die dame het my terug gebel en gese sy is opad om dit te doen. Ek het gese is reg ek sal dit nou nou kom haal want ek was net besig toe se die dame is reg dit gaan baie ninnig as ek daag sop dan wag ek nie lank nie. Ek het toe die vensters gaan haal en betaal dit was nie baie nie maar dit was R50 als ingesluit toe vra ek haar hoefeel gaan dit kos as julle dit gaan insit en toe se sy n bedrag van R4--.-- en toe vra ek haar ok hoefeel is net die kostes as hulle uit gan en toe kan sy my nie se nie want daar is ander kostes ok by toe los ek als en doen dit self. Ek het n ander ou gestuur om die vensters op 05/07/2021 om 13:45 in te gaan sit en dit was te groot en dit maak my so kwaat dat *Julies's Gals mense uit stuur en dit is ok nie die regte grootes nie. Ek wil nie te veel kla nie maar die mense wat daar werk weet niks wat hulle doen nie en die houding was hulle het gaan my ok nie pas nie. Ek het hulle gebel en gese ek gaan op Hellopeter en facebook dit sit want dit gaan ek nie hier los nie dan bel ek liewers vir parys glas en hulle kom sit vir my in wat ok nie te duur is nie maar ja ek sal nie meer na Julie's Gals toe gaan nie hulle gaan my nie meer sien nie. Ek hoop hulle n voorspoed Dankie lekker daggie 0614829433
1 reviews | Active since Jan 2020

Julies Glass Vanderbijlpark. Pateties! Jarelange kliente. JUL maak fout. Kos ons om op en af te ry. Blondekop neem glas. Ons reel om 1uur op te laai. Ons wag tot 2uur en gaan om op te laai! Raai wat!? Nie klaar. Blonde kop skree op ons hul is te besig. Vra om met eienaar te praat. Bernard aanvaar geen verantwoordelikheid nie. Hy beskuldig ons dat ons skree. Maar hy skree soos besetene! Ons doen al ons goed by jul vir jare en jare!magtig! Erken jul foute en besef jul werkers neek op! Nou word ons skuld gegee! Dit is minste om te se onprofesioneel! Ligtelik gestel! Maar well done as eienaars so hul naam wil hoog dra. Ek sal almal MOOI inlig hoe word mens behandel.dan kom jy WEER by huis en glas is skeef....oulik....

Julies Glas installed a shower in my bathroom sometime in October 2014. The shower has moved a little bit away from the wall causing water to leak out as well as the shower door to not close properly.
I sent an e-mail to Julies Glas and I also called them to notify them of the problem. They finally responded by e-mail saying they will come fix at a call-out fee of R450. To me this shower was installed only a few months ago and it may be due to poor workmanship that this has happened. Now they want me to pay R450 for them to come and correct possibly their poor workmanship. I don't think that is fair or professional. This is absolutely unacceptable service delivery.

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.