1 reviews | Active since Member
Ek wil net die onder die eiernaar se aandag bring. Ek het op die 06/2021 gebel om vensters te gaan meet en die dame het my terug gebel en gese sy is opad om dit te doen. Ek het gese is reg ek sal dit nou nou kom haal want ek was net besig toe se die dame is reg dit gaan baie ninnig as ek daag sop dan wag ek nie lank nie. Ek het toe die vensters gaan haal en betaal dit was nie baie nie maar dit was R50 als ingesluit toe vra ek haar hoefeel gaan dit kos as julle dit gaan insit en toe se sy n bedrag van R4--.-- en toe vra ek haar ok hoefeel is net die kostes as hulle uit gan en toe kan sy my nie se nie want daar is ander kostes ok by toe los ek als en doen dit self. Ek het n ander ou gestuur om die vensters op 05/07/2021 om 13:45 in te gaan sit en dit was te groot en dit maak my so kwaat dat *Julies's Gals mense uit stuur en dit is ok nie die regte grootes nie. Ek wil nie te veel kla nie maar die mense wat daar werk weet niks wat hulle doen nie en die houding was hulle het gaan my ok nie pas nie. Ek het hulle gebel en gese ek gaan op Hellopeter en facebook dit sit want dit gaan ek nie hier los nie dan bel ek liewers vir parys glas en hulle kom sit vir my in wat ok nie te duur is nie maar ja ek sal nie meer na Julie's Gals toe gaan nie hulle gaan my nie meer sien nie. Ek hoop hulle n voorspoed
Dankie lekker daggie 0614829433