1 reviews | Active since Member
Wees versigtig vir die manne!!!!!
Tusk Explorer
Ek sien daar is heelwat mense wat kla. As ek 1 ou kan help om nie dieselfde fout te maak es ek nie het die post gehelp.
Ek sukkel nou al 6 maande om n canopy uit Francois en Pieter te kry waar die water nie instroom nie en die side panels nie gebuig is nie, dit is nadat hul n "urgent fee" ook eis. Sal fotos en videos aanstuur op versoek. Ek het al my kommunikasie met Francois en Pieter ook as bewys.
Hul delete my kommentaar op Facebook en antwoord geen boodskap of oproep nie. Snaaks genoeg antwoord Pieter dadelik as ek van n ander nommer af bel, net om die foon food te druk as hul hoor dit is ek wat bel.
Indien jy reeds bestel het toets maar eers die canopy self voor jy betaal. Ongelukkig het ek hul reeds betaal.
Francois se reply aan my nadat ek hom vra dat ons tot n vergelyk kan kom en dat dit buite my aard is om myself tot sosiale media te wend:
"Dit is buite my aard om mense te help wat my probeer seer maak. Ek sal doen wat ****raktueel verwag word."
So terloops hy het ook baie te sê oor die mense wat op Hello Peter kla oor sy besigheid.