1 reviews | Active since Member
Middag ek het gister die inverter by u winkel gekoop. Glad nie in 'n boks maar toe gedraai in plastiek. Het hom 18:00 in geplak en hy het gewerk tot 24:00. Toe beurt krag aankom toe wys hy kode 02. Dit wil voorkom of dit reeds' n inverter is wat al terug gestuur was om reg gemaak te word aangesien hy nie in 'n boks was nie. Dit is onaanvaarbaar om ' n nuwe ding te koop wat foutief is en dan weier julle om dit om te ruil. Groete Carieny