Active since Mar 2022
Keep on take my money after the debit order was canceled.
George Burger King gee nie die hele bestelling nie. Moes gaan vra vir die mozerella sticks. By die huis Wildernis gekom nie al die burgers in die pakkie nie. Jy betaal baie maar kry nie jou hele bestelling nie. Moes wag.
Middag ek het gister die inverter by u winkel gekoop. Glad nie in 'n boks maar toe gedraai in plastiek. Het hom 18:00 in geplak en hy het gewerk tot 24:00. Toe beurt krag aankom toe wys hy kode 02. Dit wil voorkom of dit reeds' n inverter is wat al terug gestuur was om reg gemaak te word aangesien hy nie in 'n boks was nie. Dit is onaanvaarbaar om ' n nuwe ding te koop wat foutief is en dan weier julle om dit om te ruil. Groete Carieny
Vandag ek Vox by Hellopeter gelys het word al my elektroniese betalings ge "declined". Ek kan nie eers op die app ingaan nie. Die OTP word geweier. Selfs as ek bel word my oproep dood gedruk. Dit hou nou al aan vanaf begin Mei 22.
My diens is opgeskort. Hulle weier om my debiet order te aanvaar. Ek het ook met debietkaart sowel krediet kaart probeer. Ek is al hoe lank by Voc nooit was daar 'n probleem tot ek gekla het byvHellopeter. Help asb dankie Carien 078 273 5252
No internet from Monday 02/05/22. Reported twice and they close the ticket as resolved, but it was not resolved. Promised a technition for Friday but no one pitched. Wasted a whole day waiting for nothing.
Ons het A graad teëls gekoop. Wat 'n gemors was. Teëls is getjip, en 3 verskillende kleure in 1 boks. 1 boks was gebreek. Volgens Thabiso (bestuurder) moes ons eers elke teël ondersoek het voordat ons begin het. Ons probleem volgens hom. Ek bel jou 14h00 Vrydag terug, wag nou nog. Pomona. Wat 'n teleurstelling, kom by die huis. Verkeerde toilet, wasbak en krane. My man moes 'n hele uur in die son wag vir die teëls wat weereens A graad is maar meer as die helfte is stukked en die kleur verskil. Dit kos ons geld om elke keer terug te gaan en om die loodgieter te betaal. Die teëls teen die muur lyk alles behalwe hoe dit moet lyk. Daar is eenvoudig net nie geld om dit oor te doen nie.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.