1 reviews | Active since Member
Dit was die ***ste diens wat ek gekry het in die afgelope 50 jaar wat ek voertuie laat diens. Hulle aanvaar geen verantwoordlikheid vir enige werk wat by hul gedoen word nie. Ek het my voertuig verloor weens hulle agterlosigheid.