1 reviews | Active since Member
Mikes Kitchen Klerksdorp.
Julle bestuur is maar power. Ons het n voucher gehad van R300 weens slegte kos ( wat toe uitgesort was) ons het toe as n familie verlede Sondag daar geëet. Kos was great en diens was Great en toe die rekening kom toe het elke gesin hulle gedeelte betaal, min besef ons dat die voucher reeds afgetrek is. Ons het die pryse per item uitgewerk, per gesin met normale prys. Ons het laat middag bestuur ge****ak en gesê dat ons nie die voucher gebruik het nie en dat daar 3 verskillende betalings gedoen is en dit is veeel meer as wat dit moes wees. Bestuurder Angelique het gesê sy sal dit uitsorteer, sy sien die fout. Sy het genoem dat sy Maandag af is en sal Dinsdag terug kom na ons toe. Dinsdag het gekom en gegaan en geen terugvoering was ontvang nie. Ons het toe Woensdag uitgereik en sy was toe eweskielik van niks bewus of kon nie die transaksie onthou het nie. Sy het gesê sy gaan met die ander bestuurder praat Jean-Michael of so iemand. Tot vandag toe niks gehoor nie (Saterdag - amper n week later). Die rekening is met n Tip op die normale rekening gegee plus ons R300 voucher is daarmee heen. Dankie Mikes hoop julle bly by julle beleid en dat julle na julle customer service beter sal hanteer en dat julle eerder by julle woord moet hou. Dit was ook nie so besig wat niks uitgesorteer word nie.
Mnr John vd Westhuizen ek hoop jy lees die