1 reviews | Active since Member
Hi Melanese Baie dankie vir die wonderlike diens. Baie dankie dat jy my kon hêlp om weereens n Voorskrif uit te sorteer tussen Bonitas en Marara en wat op Kronies hoort. Jy n absoluut awesome. Jy kort n medalje.
Best regards,
Best regards,