1 reviews | Active since Member
Baie vriendelike personeel met vinnige diens. Die restaurant is pragtig skoon en die kos is uitmuntend. Speelplek vir die kinders in die restaurant is ook 'n pluspunt. Baie dankie vir julle goeie diens en baie lekker kos.