Active since Jun 2015
Hi, ek het vanaand op die TV se nuus gehoor van 'n dame van die Ombudsman waar sy gepraat het en gesê het dat hul op hierdie stadium R40,000000.00 (Veertig miljoen) sterk is en vir enige hulp van hulle is dit gratis. Toe ek op die webblad gaan om te hoor of hul my kan help met die bedrog op my ABSA bankrekening moes ek R 15.00 betaal om met 'n prokureur te gesels en daarna word daar dan maandeliks R 781.00 uit jou rekening getrek indien jy hul weer nodig kry. Dit is belaglik. As hul op TV sê dis gratis maar daar is 'n fooi daaraan verbonde wat is dan gratis. Nou moet 'n mens betaal om gehelp te word en dit is 'n klugspul om te sê alle advies of hulp is gratis. Baie dankie maar ek sal nooit weer gebruik kan maak van die Ombudsman as hul leuens op TV versprei nie.
Ek het hoeveel keer ges***el met die firma ivm die oorgee van 'n Telkom rekening om ons nuwe bankbesonderhede aan hulle te gee. Elkekeer verander hul dit kamtig aan hulle kant maar dit bly nou al vir die laaste 4 maande dieselfde. Hul verstaan nie dat die fondse vir 'n Telkom rekening uit 'n nuwe bankrekening moet afgetrek word nie. Kan iemand help om die bankrekening te verander asb?????
Goeie middag, Ek wil net vra hoekom mens so moet sukkel om Telkom se personeel te kry om ons met 'n probleem te help. Ek wou net ons bankbesonderhede by hulle verander het en die persone wat my gehelp het, het net gesê ek kan diet nie doen nie. Ek moet een van Telkom se kantore besoek. Wat 'n gemors. Hoekom is die Telkom persone dan aangestel om jou oor die foon te help as hulle nie hul werk reg kan doen nie???? Ek is bitter ongelukkig met die diens wat hulle vir jou gee. Na vele eposse aan Telkom, het hulle nou nog nie die nuwe bankbesonderhede op hul stelsel reggemaak nie. Alles is een groot gemors. Want sodra die rekening nie fondse inhet nie en dit geld moet vanaf die nuwe bankrekening afgetrek word, vra hulle 'n belaglike fooi omdat die betaling teruggestuur is.
Hi guys, Just a very important warning!!!! Please be aware of Egyptian Cotton Linen. Drove around in a white station wagon selling duvet's, comforters and duvet covers in parking spaces and shopping centers. They asked to pay the money to them via Payshap, that can only stopped by paying R 160.00. When arriving at home and I opened the merchandise, what a big shock. I wish I could attached photos. I phoned the number on the Payshap and spoke to a person named Kyle. He said he will call me back, very busy selling this "****". Sorry for the language. Be very very cautious for them. About 5-6 persons in the station wagon.
A big thank you very much for all the staff who are very friendly and quick delivery and very clean shop. Always find the goods I'm looking for.
When you walk into Kem de Beers Pharmacy in Pretoria North all the pharmacists as well as the employees are very very friendly and helpful. They help you with a smile and there wasn't one time that the personnel being rude or not helpful. You always get what you want with a smile. I can really say that they are the best pharmacy in the North. I certainly recommend them to everybody that lives nearby. Thank you Kem de Beers pharmacy for your loyalty and friendly service. I love you all.
Baie baie dankie aan elke dokter, narkotiseur, susters en ander personeel vir die wonderlike diens wat julle lewer elke dag vir mense met oog probleme. Dit was regtig vir my en my man 'n wonderlike ervaring om te kan voel dat julle regtig omgee vir julle pasiente. Mag julle geseën word en nog vir baie jare mense help met oogprobleme. Uitstekende dienslewering.
Quick and very professional. Thank you for your excellent performance. Love it!!!!
DIT WAS NOU DIE 8 STE KEER WAT EK DIE SAPS KEIMOES GES***EL HET OM MET ANDREAS TE PRAAT. EK HET N EPOS NA HUL GESTUUR EN ELKE KEER WAT EK GES***EL HET, WAS SY MET IETS BESIG. DAN HET HUL GESE SY SAL TERUG S***EL WAT NOOIT GEBEUR NIE. HUL NEEM JOU NOMMER EN VERGEET VAN JOU. DIT IS HOEKOM DIT IN ONS LAND SO SLEG GAAN WANT NIE EERS DIE POLISIE KAN HELP NIE. EK HET MET N BEUKES EN DAVID BY DIE STASIE GEPRAAT MAAR HUL HET BELOWE OM MY NOMMER VIR HAAR TE GEE. DIS NOU N WEEK LATER EN GEEN TELEFOON OPROEP VAN DAAR AF NIE. EK SAL MAAR N ANDER PLAN MAAK WANT OOK IS DIE PERSOON WAT IN BEHEER IS VAN DIE POLISIE STASIE MET VERLOF EN NOEMAND KAN MY HELP NIE
Hierdie is nou nie meer snaaks nie Dis alweer ek wat n klag oor ABSA wil lê. Ons het weer bedrog op 01 November 2023 op ons kaart by ABSA gehad nadat daar al hoeveel kere bedrog op ons kaart gepleeg is. Ons is na ABSA toe nadat hul die bedrag terug betaal het en n nuwe kaart ontvang het. (Iemand wat online transaksies gedoen het). Ons het toe agtergekom dat daar weer 'n transaksie met dieselfde bedrag op die nuwe kaart sou deurgaan maar hul het dit betyds gestop. Op die 6 November 2023 het O****leng ge***el en gesê die nuwe kaart is reg hy is nie gestop nie. Op 07 November 2023 s***el Sysannie van die ***** afd ons en sê alles is nou terugbetaal en die nuwe kaart is reg. My man het toe nog nie die kaart gebruik om iets te betaal nie. Op 15 November 2023 s***el Dino ons en sê die kaart kan maar gebruik word die oue is gekanselleer en daar is geen bedrog of dat die kaart gestop is nie. Ons probleem: Op 28 November 2023 wil my man met die nuwe kaart diesel gaan koop en die nuwe kaart heeltyd decline. Toe ek ABSA vanoggend bel (30 Nov 2023) toe sê die persoon die nuwe kaart is gekanselleer en ons nou na ABSA bank toe moet gaan om die nuwe kaart weer te laat aktiveer. Ons is nou al so "gatvol" vir ABSA bank dat ons nie meer weet wat ons moet doen nie aangesien ons al jare by hulle bank en daar 'n klomp D?O elke maand uit ons rekening gaan indien ons na 'n ander bank wil skuif. Wat 'n gemors
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.