1 reviews | Active since Member
Ons was by Mustang Sally's en het gevoel ons was in n glasasteel. Het lank gesit en wag om bedien te word,het op gestaan en uit geloop,wou kla oor die swak diens maar die jong dame met ligte hare was nie beskikbaar nie. Sal nie mense aanbeveel nie. Baie swak.