1 reviews | Active since Member
Absoluut swak diens en terug voering. Dit maak nie saak hoeveel keer mens bel of hoeveel eposse mens stuur nie. As hul die moeite doen om terug voering te gee is dit net lee beloftes