1 reviews | Active since Member
Ek beveel Olifant River Lodge ten sterkste af as gevolg van swak diens. Het 11 Januarie gebel en plek geboek en vandag 16 Januarie nog geen e-pos ontvang nie. Toe ek nou skakel om te hoor van die e-pos dat ek kan betaal moes ek hoor hulle het Donderdag toegemaak maar ons is nie in kennis gestel nie. UITERS SWAK DIENS!!!!!!