1 reviews | Active since Member
Hello Erna, Ek verwag nog terugvoering van jou af? Hierdie is al volgens my diefstal. Julle het ons geld geneem met die wete dat julle nie by julle comitment sal uitkom nie- Ons het julle kanselasie proses gevolg en wragtig hardloop jy toe nou weg met ons geld? Julle is sowaar so groot *****s soos die mense op sosiale media se. Ek wens ek het julle NOOIT die voordeel van die twyfel gegee nie.
Ek bid werklik dat daardie geld, en alle ander gelde wat julle steel van mense af- julle sal wakker hou in die nagte. Mag ek NOOIT so hardop wees vir geld, dat ek mense indoen op hulle troues nie!!!