1 reviews | Active since Member
Pretoria Noord Toyota is nou al vir die laaste 3+ jaar my plekkie waar ek my kar laat diens, en ek kan 'n diens sentrum nader aan my kry soos in Brits wat op my voorstoep is waar ek in Hartbee****rt bly, maar ek verkies Pta Noord Toyota juis oor hul uitstekende diens en "after service" diens is net so uitstekend. Ek wil graag vir Elsabe en Riekie baie dankie sê dat julle ALTYD uit julle pad gaan om my te help. Julle is awesome. Die manne agter die skerms wat die werk doen, DANKIE julle is net so awesome al sien ons julle amper nooit nie. WELL DONE Pta Noord Toyota WELL DONE!!!!