Active since Dec 2016
Die prys op die vleis wys R57. 99 maar as jy betaal by die kasregister is die prys wat jy betaal R89. 99. Ek sal nooit weer daar iets koop nie.
<p>Vodacom adverteer 'n Hauwei P8 lite vir R199 'n maand plus R9.50 maar dan sit hulle nog R20 by waarvan hulle my nie in kennis gestel het nie.Die debietorder wat afgaan is wel R228.50 wat al vir 2 maande afgaan.</p>