Active since Dec 2019
Ons het Juan einde Oktober (na n kwotasie) die volle bedrag betaal vir dop en installasie van n werkende splash pool. Belofte was n week en n half dan is alles geinstalleer en werkend. Ons het weke gebel en gesmeek en gevra, naderhand gedreig. Net om die dop afgelewer te kry begin November... voor ons garage deure in n gemeenskaplike area waar kinders in die strate ry en speel. Kids het al begin wieg op die swembad wat op motorbande gerus was. Dit het n gevaar ingehou vir die kinders dat die dop op hulle kan val!! Ons moes baklei dat hulle die swembad kom skuif om onnodige noodlottigge beserings te vermy. Na ons gedreig het met prokureurs was die swembad onmiddelik geskuif en werk was begin... toe is daar weer honderde verskonings. Moes weer baklei van voor af. Ons trek nou by 11 Des 2019. Swembad is in, pomp is in, werk is nog alles behalwe klaar, Na VELE oproepe en baklei!! Die coping se grout het sommer eerste aand uitgewas. Needles to say is alles n gemors. Ons het juis Oktober als betaal dat ons Kids nou al kan swem en als geniet! Wat n teleurstelling! Ek beveel hom vir niemand aan nie! Brou werk en lee beloftes. Kos net onnodige ekstra kostes en hartseer kinders. Ek het fotos beskikbaar!! Dis onaanvaarbaar!! Ons moet die brouwerk regmaak en betaal dat dit klaarkom. Enige iemand wat meer wil weet... Kontak my gerus 0849514215