Active since Feb 2022
Baie Dankie aan Solly Kramers Parkhurst vir hulle uitstekende hulp, diens en ekstra myle! Ek wou graag n Jameson 18yrs koop, maar die meeste verskaffers was “out of stock”. Marius het dadelik ‘n plan gemaak en spoedig vir my n bottel gekry; die giftpack is sopas in Pretoria afgelewer, en Marius het selfs moeite gedoen met n geskenksak en mooi verpakking, waarvoor ek nie gevra het nie! Hulle prys was baie kompeterend en amper R 700 goedkoper as Takealot. Weereens en Nogmaals baie dankie Marius! Julle het Definitief n nuwe Klient bygekry!
Mit Mak Motors is Definitief die BESTE motorhandelaar in Suid Afrika! Hulle het vandag my BMW by my gekoop, en wat n ongekende, ongelooflike, warm en persoonlike ervaring! Ander handelaars se hoof fokuspunt is om te kyk hoe min geld hulle Jou kan aanbied! Mit Mak het waarlik vir my n fantastiese prys gegee, en alles het super vlot en beter as verwag gebeur, in vergelyking met vorige transaksies! WBC is meer bekend in Suid Afrika, maar as Jy super goeie diens wil hê, en verkies om met mense mense te werk, is MMM die handelaar! Ek bly in Pretoria maar sal van die Kaap af deurgery het! ‘n Groot en Spesiale dank aan Sherie, wat die aankoper was, Justice, n verkoopkonsultant, en Pierre, n takbestuurder wat die eerste vertroue in die maatskappy by my gekweek het! Ek waardeer Julle hulp, tyd, ekstra myle en vriendelikheid! Keep on keeping on!