Active since Jun 2022
Ek het goeie diens gekry terwyl my Man in die hospitaal was Altesaan 46 dae. . Maar nou moet ek sekere verslae van Dr`s kry om aansoek te doen vir kroniese medikasie. Daar was so baie dr's wat hom gesien het dat ek geen idee het wie om te vra nie. Ek kry nie antwoorde nie en die klagte lyn het gesê dit is nie hulle probleem nie. Nou wat nou. Wie is baas wie is klaas en wie is die klient.

Unable to contact an agent. Only voice recordings. Phone me endlessly to sell upgrades but drop calls if you need other service