Active since Jan 2023
I just want to thank all the staff at Leisure Travel especially Merle, you made my international holiday a great experience, profesional service and great prices making this a breeze. I will definatly do it again.
Ek het 'n bespreking by Little Eden gemaak vir Desember. Sharon Oliver was die agent wat my gehelp het. Graag wil ek my diepste waardering uitspreek teenoor Sharon vir die ongelooflike goeie diens wat sy gelewer het. Sy was baie vriendelik en hulpvaardig en het die ekstra myl met my gestap Ek moet erken, dit is die eerste keer sedert ons jare gelede aangesluit het dat ons julle dienste gebruik, wat ;n aangename verrassing Baie dankie vir die top diens aan ons. H. Potgieter