Active since Apr 2023
FAW 8.140, 17 000km , roll-back. Nuut gekoop 1.5 jaar gelede. Ek doen inslepe. Die ratte krap. Die lorrie is al ‘n paar keer na FAW Worcester geneem om dit uit te sorteer. Maar geen verskil. Ek het die lorrie na FAW Cape Town (Kraaifontein) geneem en gehoop hulle kan dit nou finnaal uitsorteer. Volgens hulle het hulle die ratkas uitgehaal, release bearing en sleeve skoongemaak. Ek het die lorrie gaan haal en met die wegtrek daar het dit weer gekrap. Hulle is bereid om die ratkas na ZF te stuur en te kyk op my onkostes en ook genoem dat die lorrie gaan lank staan. Die lorrie is onder waarborg, 3 jaar “drivetrain” waarborg is daar vir my gesê. Ek is raadop en verloor inkomste.