Active since May 2023
Dr Makoena, teleurgestel. Sy is jugemental, besoek vir mediese hulp vir jou dogter oor n saak wat reeds baie onstellend is, dan word jou kind met discuse bekyk en behandel, gaan terug om bloedtoets uitslae te kry dan word met jou gepraat met n grin op haar gesig asof dit nou n hengse grap is waaroor gepraat word. Toets uitslae nie wat sy verwag het nie dan is haar raad vir die situasie... Wonder of die bloedtoetse korrek en accuraat gedoen is, volgens haar kennis weet sy nie wat anders kan fout wees nie as wat getoets was nie. My dogter bitter erg onsteld met besoek, dankie tog ek het alleen gegaan om toeste uitslae te gaan haal, my dogtet die vernedering gespaar om die Dr te sien asof sy enige oomblik kan uitbars en lag.