Active since May 2023
Die diens is een van sy soort . Ek was elke dag gese van die vodering wat gemaak was en my kar was reg binne n week . Die kar lyk beter as wat ek ooit sou kon dink ,en die personeel vriendelik en betroubaar . Ek raai enige een aan om daai span van Nico te gebruik vir resultate wat die oè nie kan glo nie .SIMPLY THE BEST
Bonitas doen reply on any mail only auto reply mailing system . They will take your money every month but dont have any quiry because they will not awnser a fone or email . This is the worst medical aid you wil ever have garenteed
Otrago springbok koop ek 2x firestone 205/55r16 bande . Die bande is nie in vooraad nie ,en ek verstaan dit 100% en daar word mee gedeel die maandag 21.10.2024 dat die bande dinsdag 22.10.2024 daar sal wees . Dinsdag 22.10.2024 om 10 uur is ek daar en word met my mee gedeel die bande is opad dit is reeds op vanrhynsdorp . 15:00 gaan ek weer net om te hoor die bande het nog nie gekom nie maar is opad . 23.10.2024 is ek weer waarna die man wat die bande aan my verkoop het kathu toe gery het en dat die mede werkers met my meedeel hulle hoop die bande sal 24.10.2024 dalk daar wees . Ek bly n 110km van springbok af en glo die is bitter swak en sou graag wou he dat patrik net moes opvolg is die bande gelaai en opad voor hy my so op en af laat ry vir lee beloftes . Ek is gelukkig met die prys maar sy diens glad nie
Gevra vir n kwotasie En binne n minuut is ek ges***kel 5 minute later en ek spaar geld en is dadelik gedek . Moeite nee geen moeite vinig maklik en ek is deel van n wenspan