Active since May 2010
Excellent service from Mit Mak Motors and their team, especially Donovan Hewitt, who went the extra mile for us. Will definitely recommend them.
Wonderlike goed gehoor van die franchise. Spesiaal 'n afspraak gemaak by die Menlyn Mall-tak by 'n spesifieke persoon en al die pad soontoe gery. Uitdruklik gevra of my begroting vir hul in orde is en of ek hul tyd gaan mors. (R25 000 + begroting). Daar is belowe om my na afloop van die \afspraak"te kontak via e-pos met wat sy kon uitvind by die eienaar van die franchise. Ek het al twee keer geskakel net om te hoor dat die ontwerper nie op die oomblik / daardie dag in is nie. Nog geen e-pos nie. Vandag al twee weke terug. Uiters SWAK diens! <br> <br> Dit lyk vir my na 'n \""voor blink"