Active since Feb 2024
very friendly people handled my updates on my policy and offer even more
I am totally satisfied how Thabang handled my change of registration pny motor
Ek dink die nuwe sagteware is baie beter en dit gee meer leiding en dit help jou om n besluit te kan neem oor wat om te koop en jy kan redes gee hoekom jy wil koop,En die kere toe ek ingekom het vir sessies het hulle altyd my mooi verduidelik en was baie vriendelik en ek het altyd n koppie koffie gekry en hulle is altyd stiptelilk met hulle afspraake.
Die support span se same werking is baie effectief en sinvol en die opleiding in persoon was baie goed en ek sal voorstel dat mens opleiding in persoon ook probeer dit het my baie gehelp aan die begin.
Training session are always very informative and I always learn something new with my sessions. The telegram information is very helpful in educating on what we need to look for in trading. The software is easy to use as the setup is very user friendly even for people who is not very computer literate, The program has all the information you will require very compact .