Active since Mar 2024
Best besigheid in Suid Afrika met produkte en pryse. Maar het n groot probleem met die hantering van hulle staff. Daar is geen mense verhouding van Area besstuursvlak teen oor staff. Area bestuurder en adim dame van Kuruman is besig om die persone te viktimuseer en dan dreig die admin dame dat sy somige pesoneel in die winkel dreig met dreigemente. So word daar ook vals inligting van personeel in die winkel agter af aan area bestuurder deur gegee. So dit is totaled onbilikke arbeids praktyd wat toe gepas word en in verhoor sake word die werknemer nie die kans gegee om sy standpunt te stel. Indien top bestuur nie iets aan die probleem doen om die saak op te Los en reg te stel is ek genootsaak om dit by die department van ardeid aan te meld. Om die personeel sake in plek te kry sodoende ook die probleem van personeel wat in hitter toestand moet werk waar kliente kla oor die hitte in die winkel wat hulle belangstelling om in Kuruman Crazy Plastics te koop sal stop.
The rewards refund department of Imas finance with their department manager are useless. Stay on the line for 1hour 47 minutes at once and still didn't get answer on my request. Contact the department manager on his direct line and leave a message no reply. This come since the 30th of October 2025 on a refund off my refund money since 2013.
Very poor communication and refuse to give parts and installation manuals. Me purchase 2 at once.