Active since Feb 2026
Ons sal Stage Zero en Plan B beslis aanbeveel. Piet du Toit en sy span het uitstekende werk gelewer vir die Bekker-gesin, en ons gastehuis is baie gelukkig met die resultaat. Ons betaal nou reeds maande lank niks op ons voorafbetaalde meter nie. JP Trengove was van die begin af tot ná installasie by elke stap betrokke, en die naverkoopdiens is uitstekend. Ons sal Stage Zero sterk aanbeveel vir alle gastehuise wat hoë elektrisiteitskoste het, die nuwe verhogings van Eskom raak ons glad nie meer nie. Ons is baie dankbaar. Piet du Toit en sy span het ons ou hoëfrekwensie-stelsel verwyder, en Stage Zero se tegnologie is werklik van topgehalte. Bekker gastehuise is dankbaar aan JP en Piet julle Gaan die ekstra myl